Die inwoners en persooneel van Huis Palms tehuis vir bejaardes het Vrydag hul Loslit gehous. Almal was al van vroeg af slaggereed om die tog om die blok aan te pak